Tuesday 2 December 2008

To blog or not to blog ... ?

Ek het pas 'n artikel oor blogging in Suid-Afrika gelees; dit is geskryf na aanleiding van 'n opname wat onder Suid-Afrikaanse bloggers gedoen is.
Dit was vir my interessant om na die verskillende kategorieƫ te kyk en hoe ek met die uitslag van die opname identifiseer of nie. Ek dink elkeen wat hul hand aan blogging slaan, sal dit interessant vind. Die volledige resultate van die opname is hier beskikbaar.

No comments:

Post a Comment