Sunday 23 November 2008

Weekends

What are weekends made of?

Weekends are made of pink cocktails with decorative cherries and umbrellas.
Weekends are made of lazy afternoons spent reading, sleeping, meditating.
Weekends are made of fancy dress parties with props and champagne.
Weekends are made of Holy Communion, praying, worshiping.
Weekends are made of James Bond movies, which are not so James Bondish after all.

Well, this is almost what weekends are made of.
For these are simply the activities that fill up weekends.

Weekends are made of the people who share in these activities.

2 comments:

  1. Anonymous5:46 pm

    Skryf bietjie iets oor "realitiet"... twee verskillende dinge vir twee mense in een situasie... een dink dit niks en die ander is stukkend... hoe maak mens iemand anders heel, hoe bou mens iemand en iets so op tot iets wat blykbaar nooit bestaan het nie...hoe tel mens die sukke in jou lewe op en gaan aan... hoekom op aarde kan ek nie so sterk wees soos jy nie? Ek benei jou ek het nie die integritiet, sterkte en staal om dit te kan doen nie...

    Ekke

    ReplyDelete
  2. Ek het vir jou 'n baie lang reply geskryf , maar toe is jy nie wie ek gedink het jy is nie. As ek weet wie jy is, sal ek dalk weet hoe om jou te antwoord.

    Maar in kort ... vat een dag op 'n slag. Ek dink my krag kom uit 'n ingebore instink om my hart te beskerm; om my siel te beskerm; om myself te beskerm. En veral die begeerte om aan te gaan met my lewe.

    Ek weet nie wie jy is of wat jou situasie is nie, maar ek dink nie dat een persoon werklik kan maak asof dit niks was en net opstaan en aangaan nie. En een mens kan nie 'n ander een heel maak nie. Dis iets wat elkeen vir hom of haar moet uitmaak. Deurwerk. Deur-battle. Deur-bid. Deur-huil.

    Ek lees vanmiddag in Eat, Love, Pray (bl 89) die volgende paar sinne waarmee ek kon identifiseer - veral omdat sy weet dit is iets wat sy net MOET doen, ter wille van haar eie oorlewing:

    "Something about my recent visit to Naples has made me certain that not only can I find happiness without David, but must. No matter how much I love him (and I love him, in stupid excess), I have to say goodbye to this person now. And I have to stick to it."

    So, Ekke, say goodbye and stick with it!

    Dis nie maklik nie, maar daar is meer integriteit en sterkte en staal in jou as wat jy dink. Kyk na binne, soek daarvoor en jy sal verbaas wees waartoe jy instaat is.

    Sterkte.

    ReplyDelete