Monday 27 November 2006

Tree of Light


Die Tree of Light en ander Kersliggies is gisteraand aangeskakel by die Johannesburgse dieretuin.

Ek is mos nie regtig een vir Kersversierings nie, maar die Tree of Light wat uit 10 000 gloeilampe bestaan en 22 meter hoog is, is nogals iets om te sien.

1 comment:

  1. dis ongelooflik mooi! Ek hou van liggies, soos jy weet... dankie

    ReplyDelete