Monday 8 February 2010

Beloftes en bewyse

Hier volg enkele visuele bewyse van die groot belofte wat ek en Rudolph Saterdag afgelê het.
Dit dien egter ook as belofte dat daar nog vele sulke bewyse gaan volg.


2 comments:

  1. Jy het droom mooi gelyk Annelie. Baie geluk aan beide jou en Rudolph en mag dit net 'n ongelooflike 'journey' saam wees. Baie liefde, en geniet die rustyd. Retha.

    ReplyDelete
  2. Jare en jare se kinderdroom idees. Tiener gesprekke in skool klasse en soveel opinies wat gelig is. Movies met mooi sterre wat ongelooflike (letterlik) troues aftrek en soeke na die regte tyd, die regte persoon en die regte plek. Jou hele lewe het tot hierdie mooiste van mooi dae gely en dit was nie toeval nie. Veels geluk Annelie, jou fotos spreek boekdele en jou stralende gesig vertel alles. Ek weet, dit was jou gelukkigste dag nog...
    Mooi jare en tonne vreugde vir jou en Rudolph. Maak tog net seker julle kinders is nie Blou Bul ondersteuners nie :-)

    Liefde,
    Toeks.

    ReplyDelete